Close

Elzette Minnaar Toere is 'n Suid Afrikaanse toeroperateur wat spesialiseer in bestemmings in Suid-Afrika en buurlande Botswana, Kenia, Mosambiek, Namibië en Zimbabwe. Die maatskappy het 'n formidabele reputasie van voortreflike diens rondom hierdie en ander bestemmings opgebou, gebaseer op bekostigbaarheid en waarde vir geld.

Ons missie is om van die hoogste gehalte diens te lewer vanaf die oomblik dat u besluit om 'n toer saam met ons te bespreek tot en met u terugkeer!

Teken in op ons Nuusbriewe
E-pos:
GEE U MENING
How would you rate our new site?